Fivaz Grasdakke:
Ons doen lapa's, afdakkies,
grasdakke ens.
20 Jaar ondervinding
Tevredenheid Gewaarborg
Slegs S.A.B.S. Arseen behandelde
pale word gebruik
Gras word 150-200mm dik gedek
Goeie agterna diens op al
ons dakke wat ons bou
Vrystaat Pale:
+ - Miljoen Rand materiaal voorraad word aangehou vir grasdakke.
H 4 Pale beskikbaar vir water doeleindes (rivier beddings).
Jungle Gym dakkies en
glyplanke beskikbaar.
Veselglas Nokke, gras en
riet ook beskikbaar