Beplan jy 'n doop, troue, verjaarsdagpartytjie of sommer net 'n geselligheid?
Is jy moeg vir die stads lawaai?
Die PIET SNYMAN SAAL is net die regte plek vir jou!!
Ons is geleë op 'n plot met ruimte en stilte in oorvloed
Die groot grasdak lapa kan 100 gaste akkommodeer en stoele en tafels is ingesluit vir onder andere die volgende funksies: Troues, Jaar eind Funksies, Korporatiewe Funksies
Wat ons alles bied:
- Netjiese mans/dames ablusie blokke
- Opsionele aparte speelplek en springkasteel vir die kinders
- Veilige parkering
- Spyseniering is ook beskikbaar met die keuse van u eie spyskaart
- Ons doen ook spitbraai catering